Tuesday, August 24, 2010

Grapkas

Sê,sê,seeeeeeê.............

Hierdie grappies het meer probleme veroorsaak as enige iets anders, maar watter ouer kan nou nie sy lag hou as 'n juffrou jou bel op 'n maandag oggend, om te vertel wat jou kind gesê
het nie.

Wat is 'n grappie nou onder vrinne:

"Jou tanne is soos 'n yskas, nie so wit nie, maar so vol kos."

"Jou tanne is soos die sterre, nie so blink nie, maar so ver uit mekaar uit."

3 comments:

  1. Wat is wit en rol in die pad af?

    'n Panado

    Wat is wit en rol in die pad af en skree: "Ek's 'n panado!"

    'n Mal Disprin

    ReplyDelete
  2. My oupa het so baie plooie, hy skroef sy hoed aan...

    ReplyDelete
  3. Jou oe is net soos die see, nie so blou nie maar so waterrig!!

    ReplyDelete